Die vorige bladsy presenteer met die vraag; "Wie is 'n ware Christen?", met die
gevolglike bevinding dat die Bybel baie duidelik is oor hierdie kwessie. "Jy moet wedergebore
word." Daar is dus slegs twee moontlikhede, of dan twee lewenswyses. Dit beteken uiteraard
dat daar ook slegs twee moontlike eindbestemmings in die lewe is. Maar hoe kan ek weergebore
word? Om dit toe te lig het ek goed gedink om u te voorsien van skakels ('links') na die
webtuistes van bekwame en erkende kenners op die gebied. Ek doen dit met 'n opregte begeerte
dat hul webwerwe van groot waarde sal wees, en ek is dan ook vol vertroue dat dit so sal wees.
Van die Moody Church in Chicago het ek die URL na hul Web Werf ingesluit sowel as 'n skakel na 'n uittreksel
uit hul "What-we-believe".
'The Moody Church Web Site.'
'What we believe.'
Dan het ons die webwerf na Ligonier Ministries en ook 'n skakel na 'n "Youtube" video deur Dr. Derek Thomas van
"Ligonier's Ministeries", wat baie nuttig sal wees
'Ligonier Ministries'
'Understanding the Gospel.'
Ingesluit is ook 'n skakel na 'n webwerf van Trans Wêreld Radio, met hul enorme diskoteek van
klankbane. Die webwerf presenteer met spyskaarte na waardevolle klank en video media oor die onderhawige onderwerp.
TWR360 Audio en Video Artikels.
Die Grace Community Church in die VSA is 'n ou staatmaker in die aanbieding van die Evangelie van Jesus
Christus aan die wêreld. Hier is die skakels na twee van hul webwerwe.
Grace Community Church Webwerf.
Grace to You Webwerf.
Vanuit hul webwerwe ek het twee skakels na artikels wat verwant is aan ons onderwerp.
The Gospel.
What We Teach.
Van Dr.Stuart Briscoe van Elmsbrook het ek die URL na hul Web Werf ingesluit, sowel as 'n skakel na 'n uittreksel
uit hul webwerf.
Die Telling the Truth Webwerf.
'What we believe.'
Laastens het ons 'n skakel na die webwerf van 'Wisdomonline' van Dr. Stephen Davy met 'n skakel na 'n artikel oor die Evangelie.
'Wisdom for the Heart'
'The Gospel.'
(Hierdie bronne verteenwoordig my beste begrip van wat 'n Christen is.
Dit is my opregte wens dat u dit baie nuttig sal vind.)
|